Yanni Euterpe dikteer poësie

Op Versindaba (versindaba.co.za) verskyn ‘n baie goeie artikel wat handel oor Afdeling Vier in De Waal Venter se jongste bundel, Vrugbeginsel. Daarin word vernuftig uiteengesit wat hierdie muse van De Waal nou eintlik doen en waar sy vandaan kom. Lees gerus!

Vrugbeginsel kan aanlyn bestel word by Naledi (naledi.co.za) gratis aflewering vir verkope bo R200.

Author: kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.

Leave a comment