Monthly Archives: August 2019

Orde in jou huis

Orde in jou huis . Om tienuur is die huis nou al heeltemal wakker. Die bed lê nog ongekam en deurmekaar, maar dit sal regkom. Die ander slaapkamer waarin niemand woon nie, lê stil en voel hoe fyn, onsigbare stof … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

En hoor jy die magtige dreuning?

  En hoor jy die magtige dreuning? . Dit is dan nou so stil. Selfs my bloed vloei geluidloos uit die berg, glip sonder klanke oor die klippers. . Tog hoor ek iets: die aand draal soos ’n swael neer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Middeleeuse arts troos sy pasiënt

Middeleeuse arts troos sy pasiënt . Ek hoor jou hart klop, Mijnheer, en dit klop goed. Maar in u lyf, diep in u lyf, is daar iets wat u breek en u verteer. . Ek ruik dit: omgeploegde grond, gerookte … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Dient elkander door de liefde

Vir: Amy, Amelia en Vanessa            27 Augustus 2019 “Dient elkander door de liefde” Motto in my ouma Franci se slaapkamer 1948 De Waal Venter Fiekeljander, lieflapper en mekander, dogtertjies botseltjies, bekkies is oggendvenstertjies, haartjies hand … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

SABBATICAL

De Waal Venter (that’s me, of course) is going off tomorrow, Thursday 22 August 2019 to MacGregor in the Breede River Valley. Transportation mode: aircraft, motor vehicle and some walking (to fetch the wine from the fridge). Why? There are all … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

This morning the carpet jumped at me

This morning the carpet jumped at me . It shows some resemblance to a cross – light-yellow or beige on a background of maroon that contains other, darker patterns. . It becomes my whole visual world as I walk past … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Eenkant teen die berg

Eenkant teen die berg . Hierdie jaar se water trippel uit die berg. Hierdie môremis draf haastig deur die kloof. . Hoe lank lê daardie pad nou al so styf teen Baines se kloof? Lank lê die pad al daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment