Monthly Archives: November 2017

Historical waste

Historical waste . We are clothed in machines, dressed in mechanisms, devices, computerised artefacts. Algorithms do a lot of our thinking for us, AI make more and more decisions for us, we are handing over. . We are making ourselves … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Short short poems

Short short poems 13 Fruit ripen in the sun; their seeds are immature, flesh not sweet yet – I create their flavour in my mind. . 14 Sun flashes from the barbet’s round little eye, his head flicks from side … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Sondagoggend

Söndag morgon På glans av det långa havet ligger båten . Sondagoggend . gedig nie deur Tomas Tranströmer nie . Op die glansing van die lang Baltiese See lê die boot en hyg die oggendlug in terwyl almal slaap. . … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Lag van die donker nar

Lag van die donker nar . Op ’n dag kom staan ’n donker nar voor ons. Ons wou verbygaan maar die nar keer ons deur te glimlag en sy donker tande te wys. . Ek kan die nag wees, sê … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Baie voetstappe van Tomas Tranströmer

Många steg Thomas Tranströmer Ikonerna las i jorden med ansiktet uppåt och jorden trampades till   Baie voetstappe Ikone lê in die grond, gesigte boontoe en die grond word weer vasgetrap deur wiele en skoene, deur duisende voetstappe, deur die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

“Oop sirkel” geresenseer

Daar het tot dusver twee resensies oor “Oop sirkel” verskyn. Joan Hambidge skryf haar resensie in Netwerk24 onder die titel “Prosesse oop in die digkuns, wetenskap”. Sy begin die resensie met kommentaar op ’n essay wat ek in Versindaba geplaas … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Wordende hard

Wordende hard . Yster word sag soos die kragte tussen molekules verswak. Goud begin vloei soos kwiksilwer. Rotse word soos botter, smelt inmekaar. Die aarde is ’n sagte bal wat voortsnel om ’n groen son. . Dit gaan aan vir … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment