Category Archives: Uncategorized

Anderkant duskant

Anderkant duskant . Dit is al baie lank dat ek duskant is. Voor die deur. Die halfoop deur. . Aan die anderkant kan ek die perde sien trippel, galop en voluit nael. Hulle lywe is snelbeelde van bewegende skilderings deur … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

De Waal op TV vanaand

    Vanaand, Woensdagaand, 4 Desember 2019, om 18:30 word daar ‘n TV onderhoud uitgesaai met Fanie Olivier en De Waal Venter op VIA (DSTv kanaal 147). Daniel Hugo is die onderhoudvoerder. Die program se titel is “Ek wou nog … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Vlug van die vredesduif

Vlug van die vredesduif . Ek sal verduif en my blou vere dig om my vou. Ek sal roep met hees katedraalklokklanke en om my kyk met die skerp donker oë van Dante Alighieri, opkyk na die spiralende wolke wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

TV onderhoud met De Waal

Op Woensdagaand, 4 Desember 2019, om 18:30 word daar ‘n TV onderhoud uitgesaai met Fanie Olivier en De Waal Venter op VIA (DSTv kanaal 147). Daniel Hugo is die onderhoudvoerder. Die program se titel is “Ek wou nog sê”. De … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Stofsiel bejeën

Stofsiel bejeën . Kleiosse wei rustig langs die rivier, vul langsamerhand die eerste van hulle twee mae. . Eenkant onder ’n koorsboom sit die man sy osse en dophou met ’n stewige stok in sy hand. Sy kop is van … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Beskrywend

Beskrywend . Roerloos staan die tafel op stewige pote. Sy blad is gelyk, horisontaal. Deur die geskiedenis van hierdie huis het dit borde gesteun, messe, vurke, lepels, bakke met groente, potte met vleis, blomme in blompotte, soms ’n boek, afdrukke … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Vefrissend om lyf weg te steek

Ah a frescura na face de não cumprir um dever! Fernando Pessoa Ah a frescura na face de não cumprir um dever! Faltar é positivamente estar no campo! Que refúgio o não se poder ter confiança em nós! A, hoe … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment