Monthly Archives: September 2017

Tranströmer bekyk die wêreld

Deur die grond bekyk Tomas Tranströmeer Die wit son syg deur die rookmis. Die lug drup, dit vroetel ondertoe na my oë daar onder wat sluimer diep onder die stad en boontoe kyk hulle sien die stad van onder: strate, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Hurricane Louise

Hurricane Louise A hurricane excites itself, turning like a dervish over the sea that surges in his arteries, and wanes. She is moving towards the solid land of his heart, churning the vast waters, whirling ships and whales, krakens, myriad … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

A luta continua

A luta continua Ek het hierdie ronde gewen en al my ledemate is nog heel. Ek dink ek kan nog dink. Ek het mokerhoue verduur en vuil skoppe, meswonde en kieriehoue. Maar ek is nog hier, ek kan nog voel, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Vermy kontak

Vermy kontak Ek stap aan met die pad langs wat bestrooi is met gebreekte afstandmerkers van klip. Af en toe vat ek ’n sluk uit my waterbottel. Ek drink feite in, inligting oor die gedagtes wat stroom uit die vrou … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

In die rooi operasaal

In die rooi operasaal Pitte in ‘n tamatie in die stil jellie-deursigtige samesyn binne die hoë ronde rooi mure waar hulle luister na die Adagio van Brahms se Konsert in D, Opus 77. Innerlik is elkeen van hulle die presiese … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Neruda se riviere

Los Ríos Acuden Pablo Neruda Amada de los ríos, combatida por agua azul y gotas transparentes, como un árbol de veneas es tu espectro de diosaoscura que muerde manzanas: Die riviere stroom in Geliefde van die riviere, oorweldig met blou … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

haikoe

haikoe Iets klik die lang nag oop, o, dit is ’n kriek – is jy dan ook so eensaam?

Posted in Uncategorized | Leave a comment