Monthly Archives: April 2020

Gesprek met Yanni

Gesprek met Yanni Euterpe . Sleuring van die minnaar . Yanni Euterpe het blykbaar ’n rukkie lank al daar gestaan voor ek haar opgemerk het. . O, jammer, sê ek. Is jou reuksin nie meer so goed nie? vra sy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Aangetrek vir sy geboorte

Aangetrek vir sy geboorte . Hy het versigtig die glans van yster aangetrek, gladgestryk langs sy bene af, goed reggetrek om sy knieë. . Bo-oor het hy die rooi straling van vuur oor sy bolyf aangetrek; ’n rooi wat eintlik … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Waarnemer wat ly aan ‘n tikkie heuristiek

Waarnemer wat ly aan ’n tikkie heuristiek . Dit is tog ’n ruim gebied hierdie vlakte voor my. Dit lyk nou of daar niks in is nie. Tog het my voete pas geknars op die verklipte bene van ’n modderdier … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

‘n Sker gehou deur die Grys Vrou

’n Skêr gehou deur die Grys Vrou . Dit lyk soos ’n groot V. Die boonste lem wys skerp in die rigting van die Kuiper-gebied rondom die verste planete. die onderste, stewiger lem wys lynreg na die vlak waarin die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Octavio Paz se stofwoorde

Palabras en forma de tolvanera. Octavio Paz . Abro la ventana que da a ninguna parte La ventana ques se abre hacia dentro . Woorde in die vorm van ’n stofwolk . Ek maak die venster oop wat uitkyk op … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Octavio Paz in die son

Sol sobre una manta Octavio Paz . Acribillada por la luz una mitad del muro salina vertical La cortina su derramada sombra . Son op ’n kombers . Gepeper met lig ’n halwe muur vertikale soutpan Die gordyn se verwaaide … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Verlore sterte

  Verlore sterte . Prosagedig . Elektriese akkedisse skarrel weg voor hom in sy tuin. Hulle ervaar nie paniese angs nie, maar tref gewoon die voorsorg wat hulle soort miljoene jare al aan die lewe hou: vertrou niemand wat nie’n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment