Monthly Archives: November 2019

Die ekonomie van empatie

Die ekonomie van empatie . Daar is ’n klein winkel wat ’n sagte handdruk verkoop. ’n Aanraking van ligte vingers op jou voorkop, ’n arm wat troostend lê op jou skouers. . In die winkel is dit effens skemer en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Ai, Margarida

Ai, Margarida Sr. Álvaro de Campos As ek jou my lewe gee, wat sal jy daarmee maak? Dan vat ek my oorringe uit die pandjieswinkel trou met ’n blinde man en gaan bly in Estrela. Ai, Margarida, Ai, Margarida, Se … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Tyd sublimeer

Tyd sublimeer . Dit skemer deur. Jy kan al die buitelyne begin sien. . ’n Huis teen ’n kop. ’n Pad lê soos ’n huiskat in die son. Daar is iets wat beweeg. ’n Meisie met ’n kind aan die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Gesig

Gesig . Wit lig sny deur die stromende water in die lug. Kronkelende lasers teen die deurnat grond. Die lug kreun soos ’n gewonde walvis en ruk swart wolke krampagtig uitmekaar. . Uiteindelik bedaar alles. Wolke stroom weg uit die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Donkerrooi

Donkerrooi . Iemand het gegil. Daar is nie lig in die huis oorkant die straat nie. Net ’n effense skynsel deur ’n spleet in ’n gordyn. . Dit is donker, maar as hy onder die straatlig deurstap, kan jy die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Beskerm geluk teen vars lug

Beskerm geluk teen vars lug . Op die omhulsel: Sardiens. Dit is ’n ovaal blikkie en voel lig in die hand. . My vermoede is dat daar geen sardiens verpak is hierin nie. . Ek het rede om te glo … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Coral Bracho se afgeleë dorpies

Poblaciones Lejanas Coral Bracho Sus relieves candentes, sus pasajes, son un salmo luctuoso y monocorde; Afgeleë dorpies Hulle skroeiende buitelyne, hulle stegies, is ’n treurige, eentonige psalm; kinders hol en skreeu, soos kommatjies in oneindige, stil waansinnige sepia. Maar daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment