Monthly Archives: February 2019

Emergent thought

Emergence* of a potent thought Heavy on the land in a mangrove jungle, as a whale out of water it emerges from nothing. . At this point it has an unformed face with barely discernible eyes. . Yet it is … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kom laat ons dink

Kom laat ons dink . Teen die skemering van die voortdurend vernuwende ongekende draai die man sy kop effens, ’n onbewuste beweging wat hom help om te dink. . Dit is ink in druppels op sy voorkop, opwellend uit sy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Water

Water . Yanni came in through the closed door and sat down. Two tortoiseshell combs held her hair back from her face. . She started dictating immediately: Water lies on her belly over the bulge of the earth. . I … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

La condition aviaire

La condition aviaire . ’n Kwêvoël* beïndruk nie met ’n basstem nie. Hy is effens skril en daar is iets klaends aan sy toon. . Maar sy kommentaar is in die kol: die somer het al weer taamlik uitgewerk geraak, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Tranströmer se skeepswrak

Ostinato Tomas Transtrōmer Under vråkens kretsande punkt av rular havet dånande fram i ljuset Ostinato Onder die valk se sirkelende punt van stilte rol die see dreunend voort in die helder lig, kou blind aan sy toom van seegras en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Tranströmer op Siros

Siros .Tomas Tranströmer I Syros’ hamn låg överblivna handelsfartyg i väntan. Stäv vid stäv. In die hawe van Siros lê verlate vragskepe en wag. Voorstewe teen voorstewe. ’n Klompie jare al hier vasgemeer: CAPE RION, Monrovië. KRITOS, Andros. SCOTIA, Panama. . Donker skilderye op die water, mense … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Ongelowige

Ongelowige . Vorms wat eers onduidelik was kry nou vorm. . Dit is ‘n by. Sy doen haar plig, ’n gehoorsame non entiteit wat alles feil het vir die gemeente en baie min vir haarself; die toonbeeld van die gelowige … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment