Monthly Archives: December 2019

Brief aan die buitewêreld

Brief aan die buitewêreld . Beste Buitewêreld, hier by ons buig die bome af om te ruik of die honde suiwer sing. En by julle? . Ons het vandag weer die osse geleer om wyn versigtig te skink en die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Profete praat nie duidelik nie

Profete praat nie duidelik nie . Sy kop is van porselein, sy oë sirkelplooie op ’n fontein se water. Sy lyf is boekenhout, klam en lewend onder die digte bas. Sy hande het die krag van buffelbulle, sy voete sprei … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Uit: III Los Conquistadores Descubridores de Chile   Pablo Neruda Del Norte trajo Almagro su arrugada centella. Y sobre el territorio, entre explosión y ocaso, se inclinó día y noche como sore una carta. Die ontdekkers van Chile     … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Octavio Paz se landskap

Paisaje . Octavio Paz . Peña y precipicio, más tiempo que piedra, materia sin tiempo. . Landskap . Rots en afgrond, meer tyd as klip, tydlose materie. . Deur sy littekens val bewegingloos onophoudelik maagdelike water. . Ontsaglikheid lê hier … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Wit is onmoontlik

Wit is onmoontlik . Wit bestaan nie. ’n Muur wat wit lyk, is ’n bietjie blou, effens geel, met ’n tikkie grys en selfs groen. . Die leeu gaap met wrede geel in sy bek, olifante dra ligte bruin skakerings … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Neem die regte stappe

Neem die regte stappe . Maak die hek oop en stap deur. . Dit is ’n dag wat bestaan uit sonskyn en nat gras. Stap aan. . Links van jou is die stad Ur. Mense beweeg in en uit die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Waarnemings in die nag

Waarnemings in die nag . Êrens in ’n instulping van die nag blaf die hond na wie ek luister deur al die lae van my slaap. . Ek vertolk sy monoloog: die sterre daar bo, miere met hulle eie lig, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Fleurs du temps

Harmonie du soir Charles Baudelaire . Voici venir les temps où vibrant sur sa tige Chaque fleur s’évapore ainsi qu’un encensoir; Les sons et les parfums tournent dans l’air du soir; Valse mélancolique et langoureux vertige! . Fleurs du temps … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Entropie is verbrokkeling

Entropie is verbrokkeling . Niks bly heel nie. . Die letters op my pen is feitlik heeltemal weggevryf. Klein gaatjies het verskyn op die slaapkamergordyne. My sandaal se sool raak los. Ek sien ’n paar van my dakpanne het krake … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Neruda gesing in Afrikaans

Op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, Maart 2020 NERUDA: HARTSTOG DEBUUT Digkuns en musiek MET onder andere Gideon Lombard, Schalk Joubert, Lynelle Kenned, Pierre Breytenbach, Churchill Naudé en Sandra Prinsloo GEDIGTE Pablo Neruda VERTALING De Waal Venter REGIE Schalk Joubert … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment