Monthly Archives: June 2019

Ver van mekaar geliefdes

Ver van mekaar geliefde . Daardie ver berge is nader aan jou, Vergeet-my-nietjie, as aan my. . Jy is by die berge en ek ver, ver van die berge. . Kan jy raak aan daardie berge naby jou? Hoe naby … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die idee is

Die idee is . Karkasse van idees lê leweloos op die strand – reeds ruik dit onwelkom. . Een idee is betreffende die ontwikkeling van beter binnebrand-motore. Die miasma van verstikkende koolstofgas hang om die halfoop bek. . ’n Ander … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

How to guard against sensory overload

How to guard against sensory overload . Outside the window sunlight is streaking down. Protons hit the grass and bounce like hail stones. . A mammoth slowly ambles into view, wiping snow from his face with his agile trunk. . … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Is daar ‘n koormeester?

Is daar ‘n koormeester? . Daar sing ’n koor die een lied. Jy hoor net een groot stem. Waarvan sing hulle? . Dit klink of hulle sing van die mens se plek hier waar ons is. . Dit is ’n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Na iemand se dood – Tomas Tranströmer

Efter någons död . Det var en gång en chock som lämnade efter sig en lång, blek, skimrande kometsvans. . Na iemand se dood . Daar was eenkeer ’n skok wat ’n lang, wit, glinsterende komeetstert agtergelaat het. Dit omvat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Prelude – Tomas Tranströmer

Preludium Tomas Tranströmer Uppvaknandet är ett fallskärmshopp från drömmen. Fri från den kvävande virveln sjunker … Prelude Wakkerword is ‘n valskermsprong uit drome. Vry van die versmorende warreling, sink die reisiger na die groen gebied van die  oggend. Dinge vlam … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kleinrietfontein

  Woorde vir ‘n lied Kleinrietfontein . Op pad na Kleinrietfontein sien jy die beenwit bosluisvoëls langs die pad na Kleinrietfontein staan die beeste by die draad en kyk ingedagte die verte in voor in die pad na Kleinrietfontein sien jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment