Monthly Archives: January 2020

Reisplan . Ek gaan ’n rukkie later die bus haal na Kiev, waar ons ’n rukkie sal stilhou en wonder hoe oud die ou geboue is. . Dan verder na Isla Negra waart ons deur Neruda se huis sal stap. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Gesprek met Yanni

Gesprekke met Yanni Troos van die trieste . Yanni sit by ’n tafeltjie en kyk uit oor die see. Voor haar staan ’n beker met rooiwyn. Dit is ’n ornamentele beker gemaak van piouter. Figure van atlete en gode word … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Skoenlapper

Skoenlapper . Na sy opleiding het hy winkelruimte gehuur en sy besigheid geadverteer. . Hy was baie vaardig en kon ’n stukkende skoen lap met die regte stukkie leer sodat dit weer splinternuut gelyk het. . Sy besigheid het baie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Inligting

Inligting . Lig stroom my rekenaar binne deur die optiese kabel. Dit word omgesit in alles. . Alles wat gebeur: mense betoog in strate, word bestook met traangas en water onder soekligte en groen laserstrale. Die Sweedse ljus word aan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Dante het meer lig gehad

Dante het meer lig gehad . Lig spoel uit in die gang, net ’n bietjie lig. Dit kom uit ’n see van lig in die digte donker van die somernag. . Ek kan die see nie sien nie, hoor net … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Met ‘n Sagte griffel

Met ’n sagte griffel . Vanaand is die laaste aand vertel die duif daar in die beesklouboom*. . Sy stem maak ’n klein groefie op die aand se pers-grou lei. . Hy praat met ’n sagte griffel oor vanaand, die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

‘n Stoel staan stil staan ‘n stoel stil?

    ’n Stoel staan stil staan ’n stoel stil? . ’n Mens het hier gerus, op hierdie stoel. . Die rug het die rug gestut, die sitvlak het die liggaam bokant die vloer gehou. . Vier pote aan die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment