Monthly Archives: April 2018

Reminded by old photographs . Walking through the fog on the grass takes little effort The sea touches the rocks, swipes over the beach, pulls back again, again touches the rocks, it sighs and gurgles like an old man. . … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Pablo Neruda se eenheid

Unidad Pablo Neruda . Hay algo denso, unido, sentado en el fondo repitiendo su número, su señal idéntica. . Eenheid (fragment) . Daar is iets dig, saamgedronge, wat sit op die agtergrond, wat sy nommer, sy identiese sein herhaal.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Tomato teacher

Tomato teacher . Playing with atoms can be very amusing. For instance, take three of them – two hydrogens and one oxygen, put them together and you will wet yourself. . You probably will grow a little more ambitious and … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die rooi van geel

Die rooi van geel . Geel is verwant aan rooi, nie ’n noue verwantskap nie, maar tog. . Mens sien dat ’n soetrissie verander van ’n soort geel na rooi as dit ryp word.. . Dan het geel ook ’n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Alles wat die mens beheer

Alles wat die mens beheer . Flitsend die bruin lig van die vlerke van die wilde by heeltemal onbekend vir my. . Drie sekondes, ongeveer, was ons saam in hierdie lewe, bewus van mekaar, elkeen op ons eie manier. Ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Haiku

Haiku Ghostbird is wailing – all maple leaves have fallen, the tree remembers growth.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Spookvoël roep

Spookvoël roep . Soek! Die Spookvoël roep. Wie! Mens hoor die Spookvoël Alleen! Dit is die Spookvoël Lief! Hoor jy die Spookvoël? Seer! Dit is die Spookvoël. Kom! Die Spookvoël nooi jou. Voel! Luister, dit is die Spookvoël. Ons! Hoor … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment