Author Archives: kruger01

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.

  Aangeteken . Blaai deur die boek met geen woorde in nie tot jy by bladsy 78 kom. . Hier staan sover net een sin: Die dag maak sy bene stadig reguit en beur die son ’n ent bokant die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Alles is geel

Alles is geel, altans vandag . Dit is ’n geel dag. Hoe dit so gekom het, weet ek nie, maar dis geel. Alles in die kombuis is geel: stoof, tafel, rakke, renoster. . Renoster? Wat maak ’n renoster in die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kwartet II Octavio Paz

Kwartet Octavio Paz III Die wind breek los en waai die boomlaning in, die volkmassa van wolke trek uitmekaar. . Die werklikheid is broos en ongedurig; en sy wet is onophoudelike verandering: . die wiel van verskynsels draai op die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

‘n Tortel is tog reg

’n Tortel is tog reg . ’n Tortel is tog reg, ja ’n tortel is tog reg, sê die tortel. . Die son is ’n warm klip, hy sal lekker sit as jy op hom kan sit, as hy eers … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Akademietoekennig vir “Boordensvol”

Vanaand om 18:00 kan die oorhandigingsplegtigheid van die SA Akademie vir Wentenskap en Kuns by hierdie adres dopgehou word.   https://facebook.com/saakakademie/ “Vandag is boordensvol” word bekroon.    

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Langsame spoed

Langsame spoed . Terwyl ek loop, bons die lui klank van die klok langsaam af van die woonkompleks se muur. . In die kerk hierbo sypel mense binne en begin soek na reddende gesange in hulle boekies. . Alles gebeur … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Twee Nul Twee Nul

Twee Nul Twee Nul . Dit neem twee om die nul reg om te rol sodat die oop kant boontoe wys. . Kom ons begin daar. . As jy teen hom klop, kom jy dadelik agter die nul is hol. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Yanni Euterpe opgemerk op promenade . Sy loop tussen haar gedagtes deur, steur haar nie aan wat gaande is in die sale, kantore, binnehowe, gange en restaurante waaruit die wasem van politieke doenighede opslaan. . Wasem teen die ruite, ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Octavio Paz Kwartet IV

Uit Arbol adentro. p.494 Quarteto Para esperar la noche me he tendido a la som sombra de un árbol de latidos. Kwartet IV Om die nag in te wag, het ek uitgestrek in die skadu van ’n boom van hartpolsings. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Qaurteto II Octavio Paz

  Quarteto Octavio Paz II Daar is toeriste op die strand ook, die dood in bikinis en baie bling, . dye , mae, sye, ribbe, longe, ’n oorvloed van pap afskuwelikhede, . ’n oorvloed van rykdom wat wag op die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment