Monthly Archives: July 2019

Haarfyn uitgelê

Haarfyn uitgelê . Daar loop ’n dun draad wat tril met die gedagtes van die Griek in die forum tussen sy studente. . Die draad hang oor die berge se snykante, koudwit van sneeu, vleg deur die wingerde en suig … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kom gesels saam!

Image | Posted on by | Leave a comment

Free wheel

Free wheel . I am not rotating, spokes radiating from me, do. Spoken words orbit around me, galaxies swirling around a black hole, too small to imagine, too big to understand. . I am not rotating. Spokes revolve relentlessly on … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Wandeling met ‘n walvis

Wandeling met ‘n walvis . Ek het gaan wandel saam met ’n walvis. Hy in die see, natuurlik. . Ek op die strand. Hoe anders? . Ek was nie bewus van my asemhaling nie, want ek het nie vinnig geloop … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

En as die jakkalsteef drooggesuig raak?

En as die jakkalsteef drooggesuig raak? . Sy lyk uitgeput – die teef se ribbes wys. Haar kleintjies suig haar leeg en haar kanse raak maar min om iets geëet te kry. . Die kleintjies speel en rol in die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Hy kan tot by haar ry

Hy kan tot by haar ry . Net daar, anderkant die bloekombome, draai die pad. Die meisie staan daar, kyk uit onder die skaduwee van haar hand. Dan loop die pad reguit, maar al hoe skuinser na links, tot hy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kom gesels saam vanaand!

Image | Posted on by | Leave a comment