Monthly Archives: October 2019

Alles of niks

Alles of niks ‘n Prosagedig geskryf in versvorm . Dis ’n pastiche, n’est ce pas? dink Djaak in die Frans-klas. As ek droit de seigneur gehad het … dink hy en kyk skuins na Antoinette, so onopsigtelik as moontlik. Maar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

‘n Gedig van Ville Viklund

Tomhet form fullhet Ville Viklund Lönnen har inte taggarna, de stå nakna och blå . Leemtes bepaal volheid . Esdorings het geen dorings nie, hulle staan bloukaal in die vallende sneeu. My taal het nie woorde vir ’n iedere en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Luister vanaand na Pablo Neruda in Afrikaans

Op Dinsdagaand 29 Oktober lees Nic de Jager verse voor uit die bundel “Vandag is boordensvol”, verse van Pablo Neruda in Afrikaans vertaal. Dit is in die program “Vers en klank” op RSG om 21:10. RSG 100 -104 Nic is ‘n voortreflike voordraer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Luister na Neruda in Afrikaans

Geïnspireerde klei

Geïnspireerde klei . Lank staan hy daar en kyk uit oor die veld. Die rooibruin klei van sy liggaam glinster nog effens nat in die lenteson. . Hy kyk na sy hande en beweeg sy vingers. Sy duim kan raak … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

In die lewende gestoeltes

In die lewende gestoeltes . Twee stoele staan naby mekaar. Daar sit geen mense op hulle nie. Hulle is albei gladgesit deur baie mense wat op hulle gerus het. . Die stoel beur teen swaartekrag en wen wanneer hulle ’n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Haikoe

Haikoe . Kom die swaels nog? Die neste bly dan so leeg, winter word te lank.

Posted in Uncategorized | Leave a comment