Monthly Archives: May 2019

Aphrodite in Afrika

Aphrodite in Afrika . Mens moet kyk deur die opening om die heilige wit kalbas te sien. . Daar staan hy op die ouvrou se gevlegte biesiemat, rond soos ’n ooi se uier met die bruin melk van die muti … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Stepping away

Stepping away . Every step takes me away from where I were. . I was standing under a tree. Now I am in the street. A car approaches. I step off the street. The car passes through the space I … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Suiwer Wit

Suiwer wit . Geel werk hard daaraan om groen te word, aangesien Groen genoegliker is as Geel, meen Geel. . Maroen is barstensvol selfvertroue, glo vas dat hy onkeerbare krag is, die lewe verteenwoordig, die lewe ís. Maar wat is … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Separating the likely from the unlikely

Separating the likely from the unlikely . There is that sound again; perhaps a bird well-ensconced in its garb of amazingly constructed, ingeniously effective feathers – enunciating a message to a fellow, whether it be an invitation to share a … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Lied in ‘n mol mineur

Lied in ’n mol mineur . Daar is iemand wat sing; ’n man wat sing in die stem van ’n vrou. . Hy sing van die motors wat met tussenposes in die straat afry, in groepe soos hulle deurgelaat word … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Oggend en aankoms

Morgon och infart . Havstruten, solskepparen, styr sin väg. Under honom är vattnet. Oggend en aankoms . Die seemeeu, sonskipper, stuur sy koers. Onder hom is water. Die wêreld sluimer nog soos ’n veelkleurige klip onder die water. Onverklaarde dag. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Tranströmer betuig hulde

Hommages Tomas Tranströmer Gick längs den antipoetidska muren. Die Mauer. Inte se över. Den vill omge vårt vuxna liv i rutinstaden, rutinlandskapet. Huldebetuigings Tomas Tranströmer . Geloop langs die antipoëtiese muur. Die Mauer. Moenie bo-oor kyk nie. Hy wil ons … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment