Monthly Archives: May 2017

Poetry farming

Poetry farming . Green tractors are quietly grazing in the lucerne. We must herd them out before they start bloating. . Summer clouds have slithered over the horizon and now hang above us like gloating cricket fans. They could be … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Mindful

Mindful . He switched on the device after he hade made painstaking adjustments and calibrations. Then he settled in front of the screen. The minds of people around him appeared on the screen. . They were constantly changing shape and … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Twee haikoe

Twee haikoe . Vywortel breek klip, son se bloedige hitte help – boomwonde heel hulself. . Boontjie rank stadig, vandag is korter as gister, vorentoe korter as agter. . Nota Ek het nie die tradisionele 5,7,5 reël gevolg nie aangesien dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Basho haikoe in Afrikaans

Die drie haikoe van Basho hieronder het ek uit Engels vertaal aangesien ek nie Japans verstaan nie. Ek het nie streng by die 5,7,5 reël gebly nie omdat dit nie noodsaaklik is om die Japanse on-verdeling in ‘n Afrikaanse gedig … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Italiaanse honde in Afrikaans

Le cinomachie sono proibite dalla legge, non sono automi quei cani, non hanno tubi e pompe idrauliche dentro ma vere vene e se le recidi quando gli stilla il sangue Andrea Inglese Hondegevegte word deur die wet verbied, daardie honde … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die digter wat haikoe gevestig het

    Basho an . Octavio Paz . El mundo cabe en diecisiete sílabas: tú en esta choza. . Basho an . Die wêreld pas in sewentien sillabes: en jy in hierdie hut. . Boomstompe en grasdak: hulle kom in … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Blouerige maan

Blouerige maan . Ek het ’n sein van die maan af opgemerk. . Dit was in die vorm van verskeie flitse wit lig, gevolg deur ’n blouerige een. . Wat beteken dit? . Ek probeer dit verstaan. Drie flitse wit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment