Monthly Archives: September 2019

Jy skilder my

Jy skilder my . Daar word ’n streep op die doek getrek met houtskool, nie reguit nie; dit draai en swenk, word ligter en swaarder; dit beskryf sonder woorde die vorm van ’n man se kop, sy lyf en hande. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Uiteindelik reën dit

Uiteindelik reën dit . Rus-rus kom die wolke aan, ’n luggie draf haastig deur en strooi dooie biljette met die woorde: Dit kom! Is jy voorbereid? . Daar is ’n amper onhoorbare dreuning, kalm bevele uitgereik deur ’n natuurgod aan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Verbots

Verbots . Twee gedagtes stamp teen mekaar. Albei bly heel. Die een is genoegdoening. Die ander is schadenfreude. . Hulle stamp weer teen mekaar. Op albei verskyn daar nou krakies. Weer stamp hulle teen mekaar. Dit klink soos ’n waatlemoen … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Opening of the Javett Art Centre

The Javett Art Centre was opened on Tuesday 24 September 2019 by among others, Prof Conrad Strauss and the Vice Dean of the University of Pretoria. The Centre is an ultra-modern building designed for the purpose of exhibiting works of … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kardinale gedagte

Kardinale gedagte . Geel is ’n groot deel van die pomelo se kleur. Daar is oranje by en nogal iets van ligrooi. Dele van sy lyf blink, dit is eintlik kleurloos. Dan die bruinerige, effens groen plekkkie waar die stingel … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Vis en skyfies

    Vis en skyfies . Vreemde visse swem deur my gemoed. Hulle praat in ’n taal in die water wat ek nie verstaan nie. Maar ek kry tog ’n idee wat hulle bedoeling is. . Stede van groot konings … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Ville Viklund se huiwerende dag

Tveksam dag Ville Viklund . Nu har havet blivit hårt från reflekterat ljus. . Huiwerende dag . Nou het die see hard geword van weerkaatste lig. Twee bote lê bo-op en stuur onverstaanbare noodseine langs die wind na mekaar. . … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Gesprek met Yanni

’n Ordelose gesprek met Yanni* . Yanni het ingekom sonder dat ek dit dadelik opgemerk het. Sy sit met haar ken in haar hand en kyk by die venster uit. . Wat sien jy? vra ek. Sy draai haar kop … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kliphart

Kliphart . Jy weet die klip se hart is sag, dit weet jy. Buite is die klip mos hard, so hard dat dit seermaak, maar binne is die klip se hart mos sag, dit weet jy. . Jy weet die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Niks kan die wolke keer nie

  Niks kan die wolke keer nie . Met sy arms wat so krom is staan die kareeboom daar en groei elke dag ’n bietjie sommer vir die wis en die onwis. . Hoor hoe brom die kransduifmoeder, haar kleintjies … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment