Monthly Archives: July 2016

Gedagteproses

Gedagteproses . Hierdie spesifieke gedagte is soos ’n walvis. . Dit het lug in sy ruim longe ingetrek en sak nou af deur verskeie lae skemer bewusthede dieper in die liglose gebiede van die onbewuste. . Dit stuur klanke uit, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die geluidlose slaapkamer

Photographic: De Waal Venter Die geluidlose slaapkamer Daar kom amper geen geluid uit die kombuis nie. Af en toe is daar ’n sagte sug van die koelkas in sy eindelose werk om die temperatuur af te beur in sy gehawende … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Geur van die lewe

Foto: De Waal Venter Geur van die lewe Ek raak aan die laventelbos en ruik die skemerblou jare wat stadig verbygegaan het. . Ek loop by die jasmyn verby en voel die vreugde van ’n wit massa kinderstemme. . Ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Van naderby

Photoraphic: De Waal Venter Van naderby Ek sit my bril op om die wêreld te lees. Ek sien bome hard aan die werk om asem die lug in te stoot, vrugte te laat groei en uitswel. . Ek sien voëls … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Woonplek

Woonplek . Die baie jong menslike wese maak sy mond oop, suig sy moeder se tepel in, drink melk. . Sy tone krul ondoeltreffend kry niks vasgevat nie. . Sy brein sit die wêreld aanmekaar uit los beelde en klanke. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

A science philosopher’s guilty secret

A science philosopher’s guilty secret . I have a very limited understanding of reality, the science philosopher said. . Aren’t you underestimating yourself, asked his colleague who had authored possibly the most informative and definitive analysis of the state of … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Questioning green

Photo: De Waal Venter Questioning green . Green feels rather smooth, yet it has an edginess to it if you press down a little harder. . It feels like the flow of a clear stream, the warmth of a stone … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment