Monthly Archives: March 2018

In essence

In essence . Essentially it is the same: in essence a slice of bread is not very different from a computer motherboard, similar to a rhino horn, akin to a book by William Saroyan. . If you look at it … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Naderende tyd

Naderende tyd . Ver klap ’n deur. . Daar is ’n huis wat nou toe is. Binne is daar messe en vurke, borde en lepels, ’n bed, matte op die vloer, ’n geselserige hond, boeke, party verniel deur vismotte, ander … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Ontmoeting

  Ontmoeting . Vat die lepel en doop dit in die lewe. Lig op en kyk wat jy het. . Jou agterkleinkinders, nog nie gebore nie, kyk op na jou. Jy herken jouself vaagweg in hulle. . Maar hulle is … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Gedig in Tranströmer styl

  Söndag morgon På glans av det långa havet ligger båten . Sondagoggend . gedig nie deur Tomas Tranströmer nie . Op die glansing van die lang Baltiese See lê die boot en hyg die oggendlug in terwyl almal slaap. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die tiende muse: Sappho

Sappho My moeder het altyd gesê dat sy in haar jeug hoog in die mode was sy het ’n purper lint in haar hare gedraai. Maar die meisie wie se hare meer glansend geel is as fakkellig het nie nodig … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Gesprek met Yanni

Gesprek met my muse, Yanni Euterpe: Sewe minus sewe. . Yanni Euterpe stap deur die toe deur. Sy kyk ingedagte na my en vee ’n droë blaartjie van haar jurk af. . Skryf, beveel sy. Wat? vra ek. Ek het … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Left and write

Left and write . Both my hands are busy. . They are holding a clipboard, and a pen that has become a locomotive snorting steam through its pistons, it rushes through the pink paraphernalia of a dimension and becomes a … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment