Sekerheid. Grafika: DWV

Certeza

.

Octavio Paz

.

Si es real la luz blanca

de esta lámpara, real

.

Sekerheid

.

Dit is werklik die wit lig

van hierdie lamp, werklik

die hand wat dit skryf, is hulle

werklik, die oë wat kyk na wat ek skryf?

.

Van een woord na die ander

wat ek sê, verdwyn.

Ek weet dat ek lewe

tussen twee hakies.

Uit Spaans vertaal deur De Waal Venter

Author: kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.

Leave a comment