Berge krul

Berge krul

.

Berge krul

en kraak in die voue.

Hulle afgespoelde grond

stoot op

in trek terug in miljarde jaargetye.

.

Plante flikker groen, kleure in breuksekondes.

Tekens van diere

plek-plek, vinnige krieweling,

eintlik te min

om raak te sien.

.

Nou is die mens hier

wat leef in sy

oënskynlik lang, oneindige oomblikke.

.

Daar staan die berg

hoog bokant die huise.

Groot klippe teen die hange

gereed om te rol.

Maar nie in hierdie oomblik nie.

.

In hierdie oomblik

vaar die mense

stadig deur hulle tyd;

die verlede se vaarwater

al hoe wyer agter hulle.

Author: kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s