Octavio Paz – Orakel

Orakel. Grafika: DWV

Oráculo

Los labios fríos la noche

dicen una palabra

columna de pena

.

Orakel

.

Die koue lippe van die nag

sê ’n woord

kolom van smart

klip maar geen woord nie

skadu maar geen klip nie

newelagtige gedagte

egte water deur my newel-lippe

woord van waarheid

rede agter my foute

as dit net die dood is waarom ek lewe

as dit net eensaamheid is waarvan ek praat

dit is ’n herinnering en ek onthou niks

ek weet nie wat dit sê nie en ek vertrou my daaraan toe

hoe om te weet ek leef

hoe om ons wete te vergeet

Tyd maak sy oë half oop

sien ons en laat homself sien

Author: kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s