
Uiteindelik
Uiteindelik is die wind stil,
nou begin die nag gil.

Uit niks
Met elke asemhaling
is ek besig met vertaling
van nie-bestaande niks tot lewe.
- Fokusgddig: ‘n Gedig wat net een skerp gefokusde gedagte of idee bevat. Dus baie kort. Gebruik dikwels, rym, assonansie en alliterasie as bindingselemente.