Konkawe val

Konkawe val

Mens kyk

die leegte van die skottel in.

.

Daar is niemand langs jou nie,

agter jou nie.

Jy is dalk besig

om die leegte in te val.

Is jou gedagtes genoeg

om jou

veilig te hou

terwyl jy val

dieper in die skottel

van die heelal se onbekende aard?

.

Vallend merk jy

dat die tyd

soos ’n trein langs ’n ander een

agteruit beweeg.

.

Kan mens oorklim

uit ’n bewegende trein?

.

Mens val

die skottel in,

is daar nie 

’n bodem nie?

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s