Selfportret as lewende fossiel

Selfportret as lewende fossiel. Fotografika: DWV

Selfportret as lewende fossiel

.

Stadig verweer die klip:

wat eers klei was,

toe rots geword het,

word laag vir laag

weggetrek deur wind en water

tot

die buitelyne van vroeër

in ongebreekte kristalklip

begin opdoem.

.

Daar sit ’n lewe

geëts in rots,

die algoritme

wat voortgaan

van verganklike jaar

tot vergane jaar

soos dié gene

wat loop

van liggaam tot

jong liggaam.

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s