Octavio Paz se broederskap

Claudius Ptolemaeus

Hermandad

Homenaje a Claudio Prolomeo

Soy hombre: duro poco

y es enorme la noche.

Broederskap

Hulde aan Claudius Ptolemaeus

Ek is ’n mens: ek hou nie lank nie

die nag is ontsaglik.

Maar ek kyk op:

die sterre skryf.

Sonder begrip verstaan ek:

ook ek word geskryf

en op hierdie einste oomblik

spel iemand my uit.

Agtergrond

Claudius Ptolemaeus was ’n Romeinse burger van Egipte wat in Grieks geskryf het. Hy was ’n wiskundige, sterrekundige, aardrykskundige, astroloog en musiekteoretikus, asook die digter van ’n enkele puntdig in die Anthologia Graeca. Wikipedia

Geboortedatum100 n.C.

GeboorteplekAlexandrië, Egipte

GesterfAlexandrië, Egipte

Volle naam en vanClaudius Ptolemy

Bekend virAlmagest

Almagest is ‘n wiskundige en sterrekundige verhandeling in dertien boekdele wat in die 2de eeu deur die Hellenisties-Griekse geleerde Claudius Ptolemaeus in die destydse Romeinse provinsie Egipte saamgestel is. Almagest bevat ‘n beskrywing van die heelal se geosentriese stelsel en ‘n sterrekatalogus. Wikipedia

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s