Aan bot

Aan bot. Foto: DWV

Aan bot

.

In die pens

van die pen

lê die poel ink.

’n Deel daarvan,

’n klein deeltjie daarvan,

gaan uitloop deur die punt

en die buitelyne van woorde teken.

.

Maar dit het min te doen

met die binnekante van woorde.

Daar is deure

binne-in woorde

waardeur jy kan stap

tot in landskappe

wat daardie oomblik

tot stand gekom het.

.

Daardie boom se takke 

is afgesny

maar ek sien klein groen knoppies

op die stam:

dit bot weer.

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s