Yanni op promenade

Yanni Euterpe opgemerk op promenade

Yanni Euterpe opgemerk op promenade

.

Sy loop tussen

haar gedagtes deur,

steur haar nie aan

wat gaande is

in die sale, kantore, binnehowe,

gange en restaurante

waaruit die wasem

van politieke doenighede

opslaan.

.

Wasem teen die ruite,

‘n warm hand vee dit weg,

maar wasem hou nooit op nie

solank ons asemhaal.

.

Sy praat

met die lettertjies van DNA:

Al

die Chronisiteit

is Duidelik

Gegrond in die deining van tyd en ruimte.

Nota

Wikipedia

Die DNS van alle organismes is saamgestel uit vier nukleotiede; adenien (A), timien (T), sitosien (C) en guanien (G). Hulle kan in enige volgorde langs mekaar verbind wees om die een ruggraat van die dubbelspiraal te vorm. 

 

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s