Octavio Paz Kwartet IV

Vrugte met die smaak van tyd.jpeg

Vrugte met die smaak van tyd. Fotografika: DWV

Uit Arbol adentro. p.494

Quarteto

Para esperar la noche me he tendido

a la som

sombra de un árbol de latidos.

Kwartet

IV

Om die nag in te wag, het ek uitgestrek

in die skadu van ’n boom van hartpolsings.

.

Die boom is ’n vrou en in haar blare

hoor ek die see rol onder die middag.

.

Ek eet die vrugte met die smaak van tyd,

vrugte van vergetelheid en vrugte van kennis.

.

Onder die boom dien en voel hulle

beelde, idees en woorde.

.

Ons keer deur die liggaam terug na die begin,

spiraal van stilte en beweging.

.

Genieting, menslike kennis oneindige oomblik

het ’n begin en ’n einde – dit is onmeetlik.

.

Die nag kom en bedek ons met sy stroming;

die see herhaal sy sillabes, nou swart.

 

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s