Qaurteto II Octavio Paz

MV5BNTRhZjA4OTctZTk3My00NThlLWJhN2UtYmJhMWRhNDg2YmYyL2ltYWdlL2ltYWdlXkEyXkFqcGdeQXVyMTc4MzI2NQ@@._V1_

Octavio Paz

 

Quarteto

Octavio Paz

II

Daar is toeriste op die strand ook,

die dood in bikinis en baie bling,

.

dye , mae, sye, ribbe, longe,

’n oorvloed van pap afskuwelikhede,

.

’n oorvloed van rykdom wat wag

op die wurm en sy maaltyd van as.

.

Naby, afgeskort deur ’n versperring

streng en implisiet, onuitgesproke,

.

is die verkopers, stalletjies met gebraaide eetgoed,

koppelaars, parasiete en uitgegestotenes:

.

bene, vuil, vetterigheid, vrot …

onder ’n neutrale son, die rykes en armes.

.

Hulle God het hulle nie lief nie, hulleself ook nie:

elkeen haat sy naaste soos homself.

 

Uit Spaans vertaal deur De Waal Venter

 

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s