Spit versigtig

IMG_2094

Foto: DWV

Spit versigtig

.

Mens kan nie

’n rant platvee

met jou hand nie.

Jy is te klein.

.

Jy kan nie ’n vulkaan

toedruk met jou duim nie.

Jy is te swak.

.

Jy kan nie die maan

keer om op te kom nie.

Jy wil ook nie.

.

Jy kan nie iemand anders

laat dink op ’n ander manier nie.

Daarvoor moet jy ’n profeet wees.

.

Jy kan jouself anders laat dink

as jy dink anders dink

is nodig.

Dink jy dit is nodig vir ander?

.

Ai erdwurm-

pie, ek is jammer

ek het jou

in tw

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s