Riete rites

JacksonS-AftertheStorm

Japanese pentekening

I

Riete rites

.

Maar riete buig

en swenk in die wind,

breek nie.

Hulle is skraal,

hulle is maer,

maar sterk.

.

Vir die mag van kouewwaterwind

het hulle ’n rite:

buig, buig laag

en as die mag verby is,

staan weer regop,

rietskraal en ongeskonde

in die son.

.

Dit is die rede

vir rites:

om die magte

hulle blinde gang te laat gaan

terwyl jy sien

hoe hulle onafwendbaar

vergaan.

II

Dieselle . die selle

.

Homofone

bel taalnuuskierig

om betekenisse uit te vind

en kom altyd

by ander nommers uit.

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s