Stippels

143DC6C0-294D-4220-A838-F997F5ED3AAD-62467-00001135B5E237C1

Tydstippe. Grafika: DWV

 

Stippels

.

Van stippel

tot stippel

trap mens oor die oomblikke.

.

Elkeen duur

net tot dit verby is,

dan moet jy oorstap

na die volgende

tydstip.

.

Jy kan hulle verbeel,

die stippels agter jou.

Jy kan hulle bymekaarsit in groepe,

rangskik in verhale.

Maar jy kan nie

terustap op die tydstippe nie.

.

In hierdie tydstip

lees jy.

Dit is gou verby.

Maar jy kan onthou.

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s