Klip wat leef

'David'_by_Michelangelo_JBU06.JPG

Klip wat leef

.

Dawid is koue klip,

wit Dawid

staan so stil,

maar die are in sy nek

bult uit,

hy is reg om die klip te gooi.

.

Maar dan is Dawid

seker meer

as net koue klip.

Al is sy oë wit

kan hy kyk

deur die flikkeringe van die jare,

van die eeue.

Sy spiere span gereed

in sy lyf,

hy is reg

om die hoof te bied

teen die kalwing van die tyd,

kopgee sal hy nie

want hy is van klip

gebore uit die hande

van die man van Firenzi.

.

Die koue klip van Dawid

is warm liggaam

in hierdie dag

en in ons dae wat kom

se gedagtes.

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s