De Waal op TV vanaand

 

 

Boordensvol omslag copy 2.jpg

Vanaand, Woensdagaand, 4 Desember 2019, om 18:30 word daar ‘n TV onderhoud uitgesaai met Fanie Olivier en De Waal Venter op VIA (DSTv kanaal 147). Daniel Hugo is die onderhoudvoerder. Die program se titel is “Ek wou nog sê”.

De Waal lees verse voor uit sy jongste digbundel “Oop sirkel” en uit die bundel gedigte van Pablo Neruda wat hy uit Spaans in Afrikaans vertaal het, “Vandag is boordensvol”.

Albei bundels is beskikbaar in Protea boekwinkels en Exclusive Books. Hulle kan ook aanlyn bestel word by Naledi.online

 

DWV 19.11.19

De Waal Venter 2019

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s