Apoptose tot apoteose

 

IMG-3553

Houtbaai. Foto: DWV

Apoptose tot apoteose

.

Krappe skarrel

skuins oor die sand,

elkeen met ’n plan

netjies uitgelê

in die weefdraadjies

van hulle selle:

soek ’n veilige plek,

kry genoeg kos in die hande,

maak nuwe krappies.

.

Hulle stap skuins aan oor die strand,

die sandwind brand hulle bene.

Hy verduidelik aan haar

hoe die groot soppot

van die heelal

borrel en kook

daar bo hulle koppe.

.

Sy beplan wat hy gaan doen,

môre,

en wanneer

die kinders daar is,

en verby,

tot wanneer hulle twee emigreer

na die voorvaderlike gode.

.

Hulle dink nie een aan apoptose nie.

Dit sal gebeur,

daar is geen keer aan nie,

maar waar dit nie jeuk nie,

krap mens nie.

Wikipedia

Apoptosis (from Ancient Greek ἀπόπτωσις “falling off”) is a form of programmed cell death that occurs in multicellular organisms.[2] Biochemical events lead to characteristic cell changes (morphology) and death.

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s