Hoe dan anders?

IMG_0954 copy

Ek wonder … Fotografika:DWV

Hoe anders?

.

Wat sou die spookvoël

dan so weemoedig

wou sê?

.

Miskien voel hy meewarig

oor die meisie

wat dink sy is nie mooi nie.

.

Dalk voel hy jammer

vir die seun

wat bang is wat sy pa sal sê.

.

Dit is moontlik

dat hy eintlik vrolik voel

oor die son

wat tog vanoggend ’n bietjie

vroeër was.

.

Maar hoekom vra hy

anhoudend hoe,

hoe gebeur dit dan,

hoe lank moet dit nog duur,

hoe ver voor dit ophou,

hoe kan jy dan nou anders,

hoe moet ek maak,

hoe?

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s