In die lig van wat jy sien

In die lig van wat jy sien

In die lig van wat jy sien. Photographic: DWV

In die lig van wat jy sien

.

Lig stroom by die venster in

op alles hier binne.

My hand is duidelik sigbaar.

.

Aanhoudende lig,

nie in golwe nie,

eerder ’n sterk stroom.

.

My kop is duidelik sigbaar.

Miskien hoor ek die lig

stroom en kabbel

om alles hier binne.

.

Waarheen vloei dit?

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s