Italiaanse honde in Afrikaans

andrea-inglese

Andrea Inglese

Le cinomachie sono proibite dalla legge,

non sono automi quei cani, non hanno

tubi e pompe idrauliche dentro

ma vere vene e se le recidi

quando gli stilla il sangue

Andrea Inglese

Hondegevegte word deur die wet verbied,
daardie honde is nie robotte nie. Hulle het nie
pype en hidrouliese pompe in hulle nie
maar regte are en as jy hulle sny
en die bloed begin uitsypel
ly hulle, ja regtig, soos honde,
want deesdae is diere, in Europa,
’n regspersoonlikheid, alhoewel vaagweg
gedefinieer. Daarenteen as jy kakkerlakke
laat baklei, hulle inhok met gifstrepe
of hulle met ’n spuit hipnotiseer,
of as jy ’n duif met ’n stok slaan, sal niemand
jou straf nie, want ’n stomme
lyding, sonder sy deursigtige
teater, is ’n onvoldoende
oortuigende hipotese.

Dus selfs dié oorkant vele oseane
en berge, in hulle sand-
wolk, met vlieë op hulle mae,
die warm sementvloer. Wanneer hulle
geroep word, draai hulle spleetogig na die lense:
hulle probeer om vir dié geleentheid
pligsgetrou sag te
skreeu.
.

Uit Italiaans vertaal deur De Waal Venter

Andrea Inglese

Born in Turin in 1967, Andrea Inglese is currently lecturer in Italian at the University of Paris III.

Andrea Inglese has been described as a young Italian poet with “a laudable penchant for intelligence” (G. Majorino). His poetry shows an almost philosophical awareness of the emblematic value of everyday life, including its most detailed fragments, as well as of the contradictory nature of Being and the ambiguous reliability of perception. His work revolves around a dense dialectic of the self and the world, which acknowledges the difficulty of fixing the peremptory concreteness of matter and reality, but affirms the unavoidable necessity of personal perception, no matter how uncertain.

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s