Pablo Neruda se pottebakker

images

Pablo Neruda en Matilde Urrutia

El alfarero

Pablo Neruda

Todo tu cuerpo tiene

copa o dulzura destinada a mí

Die pottebakker

Jou hele liggaam is

‘n wynglas, of heerlikheid bestem vir my.

Wanneer ek my hand lig

kry ek op elke plek ‘n duif

wat my gesoek het, asof

hulle jou gemaak het, lief, uit klei

vir my pottebakkershande.

Jou knieë, jou borste

jou middel

verdwyn in my, soos in die holte

van ‘n dorstige aarde

waar hulle

vorm verloor,

en saam

is ons volkome soos ‘n enkele rivier,

‘n enkele korreltjie sand.

Uit Spaans vertaal deur De Waal Venter

About kruger01

Poet, author, translator Grandfather of five. Bonsai grower.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s